Forums: Photos

Register

To betsie: Waterbesoedelingloot::2008-07-18 23:49
Hello Betsie

Dankie baie vir jou besoek en volgehoue ondersteuning. Ek waardeer dit terdeë.

As ons regering net nie so slapgattig was en so gevry het na die geldmag kon hierdie en soortgelyke probleme lankal opgelos gewees het. Mens kan nie verstaan hoe kan die mense aanhoudend hulle oë toe maak vir natuur en omgewings probleme veral nadat al die nadelige gevolge en impakte duidelik aan hulle uitgewys word. Maar nee, die volstruis taktiek is baie makliker en bied veel minder probleme. Kom ons druk net ons koppe onder die grond en al hierdie probleme sal verdwyn teen die tyd dat ons weer ons koppe oplig en rond kyk. Dink hulle nou wraggies dat hulle dan in 'n paradys gaan wakker skrik?

Nogmaals dankie en groete.
Loot
South Africa
Title: Crocodiles Dying in KrugerCannon EOS 350D
Crocodiles Dying in Kruger (86) *
loot Gold Star Critiquer/Gold Star Workshop Editor/Gold Note Writer [C: 5413 W: 593 N: 3645] (10013)
[Only registered members may post.] [Flat View] [Translate]
ThreadUsername Date
To betsie: Waterbesoedeling loot Gold Star Critiquer/Gold Star Workshop Editor/Gold Note Writer [C: 5413 W: 593 N: 3645] (10013)::2008-07-18 23:49