Forums: Photos

Register

To Rehanna: Dankieloot::2008-07-19 0:27
Hello Rehanna

Baie dankie nogmaals vir jou besoek en volgehoue ondersteuning. Ek waardeer dit terdeë en normaalweg kan ek nie wag om te sien wat jy die keer te sê gaan hê oor my foto of notas nie. Ek het soort van gewoond geraak daaraan dit jy sal kom kuier, maar ek wil nie hê dit moet klink asof ek dit as vanselfsprekend aanvaar nie. Ek geniet jou kuiertjies en dit is die enigste rede.

Geniet die naweek
Loot
South Africa
Title: Crocodiles Dying in KrugerCannon EOS 350D
Crocodiles Dying in Kruger (86) *
loot Gold Star Critiquer/Gold Star Workshop Editor/Gold Note Writer [C: 5414 W: 593 N: 3647] (10019)
[Only registered members may post.] [Flat View] [Translate]
ThreadUsername Date
To Rehanna: Dankie loot Gold Star Critiquer/Gold Star Workshop Editor/Gold Note Writer [C: 5414 W: 593 N: 3647] (10019)::2008-07-19 00:27