Forums: Photos

Register

To Miss_Piggy: Beste AnnaAnnalise::2008-11-19 5:00
Ek het bietjie geintimideered begin voel deur al die profesionele mense hier op TN. Maar gee die 'site' weer 'n kans. Ek was ook baie oorwerk en het maar min kans gekry vir fotos neem. Ondertussen is ek getroud, het 'n pragtige dogtertjie wat my inspereer om sommer baie fotos te neem en het opgehou werk. My man het vir my 'n nuwe kamera gekoop en ek het by my pa se kamera klub aan gesluit. So nou is ek weer in die ding! Baie dankie vir die belangstelling.
Groete
Annalise
South Africa
Title: White RhinoOlympus E-510
White Rhino (12)
Annalise Silver Star Critiquer/Silver Note Writer [C: 16 W: 0 N: 26] (125)
[Only registered members may post.] [Flat View] [Translate]
ThreadUsername Date
To Miss_Piggy: Beste Anna Annalise Silver Star Critiquer/Silver Note Writer [C: 16 W: 0 N: 26] (125)::2008-11-19 05:00
:Dankie Miss_Piggy Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 1400 W: 4 N: 2294] (7411)::2008-11-19 05:38
::Re: Dankie Annalise Silver Star Critiquer/Silver Note Writer [C: 16 W: 0 N: 26] (125)::2008-11-21 01:24
:::Dankie Miss_Piggy Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 1400 W: 4 N: 2294] (7411)::2008-11-21 01:40