Hi Loot
Jy't reg geraai. Ek het die foto met een hand geneem. Kamera is die Panasonic FZ5. Weeg nie baie meer as 'n selfoon nie en hy hanteer baie maklik met een hand.
Bly jy hou van die foto en dankie vir die comment.
Sien Later
Jannie |
South Africa
 Thumbelina (24) Jannie
(1223) |