Hi Nico
Die blikkant is bo, en hou die bokant blink. Ek het seker amper 30 of meer van hulle. Bly jy hou van hom. Ook dat jy TN geniet. Ek sien jy begin kommentaar lewer, die beste manier om jou te leer ken by almal.
Groetnis van huis tot huis
Callie |
South Africa
 Mirror, Mirror, of the Lake . . . (66) * Callie
(7531) |