To corjan3: Swart ZebraJakkals::2012-02-19 9:33
Hallo Neels,
Jammer om te hoor van jou motor ongeluk. Hoop nie daar is blywende skade/beserings nie? Onthou net altyd een ding, . . . . as ek 'n foto plaas, en ek gaan terug om die kommentaar te lees, soek ek altyd jou naam. Nie vir die punte nie, maar vir jou eerlik en opregtheid teenoor fotografie. Dit waardeer ek ontsettend my vriend. Hoop dit gaan goed verder. Ja, ek is nou amper weer reg en Annetjie verdra nog steeds 'n bietjie pyn maar dit is haar eie skuld omdat sy nie die oefeninge wil doen nie.
Beste groete ook by die huis,
Carl
Ons het klaar ons plekke bespreek in Etosha en Hentiesbaai vir Desember 2012 as dit GOD se wil is.
Namibia
Title: Cooling downCanon 20D
Cooling down (54)
Jakkals Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 187 W: 3 N: 587] (2813)
[Only registered members may post.] [Flat View] [Translate]
ThreadUsername Date
To corjan3: Swart Zebra Jakkals Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 187 W: 3 N: 587] (2813)::2012-02-19 09:33