To corjan3: Ways of the WildJakkals::2013-02-09 11:58
Hallo Neels,
Baie dankie vir jou kompliment. Onthou net een ding, ek is wat jy my in die fotografiese wereld wys gemaak het!! Ek was vasberade om jou Maandag 'n e-mail te stuur om uit te vind waar jy is en hoe dit met jou gesondheid gaan aangaande jou afwesigheid op TN. Ek is jou my vriend en belowe jou voor hulle die kluite oor my gooi gaaan ek jou besoek!! Tydens hierdie gebeutenis het ek drie kameras gebruik en ja, ek moes die aasvoels wat land, die aasvoels in die bome en die zebra karkas probeer vasvang
Groete,
Carl
Namibia
Title: Ways of the WildCanon  40D
Ways of the Wild (38)
Jakkals Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 187 W: 3 N: 587] (2813)
[Only registered members may post.] [Flat View] [Translate]
ThreadUsername Date
To corjan3: Ways of the Wild Jakkals Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 187 W: 3 N: 587] (2813)::2013-02-09 11:58
:Re: To corjan3: Ways of the Wild corjan3 Gold Star Critiquer/Silver Workshop Editor/Gold Note Writer [C: 430 W: 49 N: 964] (4707)::2013-02-10 03:43