To Jakkals: Jou boodskapcorjan3::2013-11-10 13:39
Hallo Carl,
Ek is jammer dat ek nie op jou boodskap reageer het nie maar ek probeer my lewe in orde kry. Ek val rond tussen werk by die universiteit, besigheid, boekskryf en navorsingsprojek en ek kan nie veel langer so aangaan nie. Begin halftwee in die oggende boekskryf en het reeds R90000-00 oorbetaal aan die Open Iniversity in Glasgow, Skotland, en Portsmouth University in Engeland vir ouderdomsanalises van gesteentes wat ek in die reeks wys..... en moet steeds die monsters aan hulle stuur!

Ek hoop die bronchitis en verwante, en ander, kwale het jou nou verlaat en dat jy gereed is om voort te gaan met jou wonderlike fotografie. Dit sal heerlik wees om jou en Annetjie persoonlik te ontmoet. Beste groete.
Neels
South Africa
Title: From Ice to Fire 15
From Ice to Fire 15 (22)
corjan3 Gold Star Critiquer/Silver Workshop Editor/Gold Note Writer [C: 430 W: 49 N: 964] (4707)
[Only registered members may post.] [Flat View] [Translate]
ThreadUsername Date
To Jakkals: Jou boodskap corjan3 Gold Star Critiquer/Silver Workshop Editor/Gold Note Writer [C: 430 W: 49 N: 964] (4707)::2013-11-10 13:39