To corjan3: DedicationJakkals::2012-01-05 10:26
My friend,
Die foto het ek opgedra aan jou vir verskeie redes. Die belangrikste vir my is jou bereidwilligheid om te help, jou liefde vir fotografie, jou liefde vir die natuur en jou liefde vir geologie (hoop ek spel dit reg). Die vorming en beweging van die aarde het my al van kindsbeen af gefasineer. Fosiele is vir my iets wonderliks, n verhaal uit die vre velede. Dieselfde met grond lae of n obsevasie in n rots struktuur. Dit was en is opreg bedoel.
Groete,
Carl
Namibia
Title: Ghosts of Okaukuejo 2Canon 20D
Ghosts of Okaukuejo 2 (44)
Jakkals Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 187 W: 3 N: 587] (2813)
[Only registered members may post.] [Flat View] [Translate]
ThreadUsername Date
To corjan3: Dedication Jakkals Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 187 W: 3 N: 587] (2813)::2012-01-05 10:26