To Miss_Piggy: Spotted HyenaJakkals::2013-08-04 9:52
Hallo Anna,
Baie dankie vir jou aanmerkings, dit word waardeer. Hoop dit gaan nog goed daar. My afwesigheid op TN was nie doelbewus nie. Eers was dit ons winter "shutdowns" op ons oonde en daarna was ek amper twee maande af met brongitis wat toe oorgesit het na long-vlies ontsteking. Ek het 'n paar keer op TN in gegaan maar as jy siek is, is jy siek. Ek het net nie die moed en deursettings vermoe gehad om eers vir 10 minute voor die rekenaar te sit nie.
Ek sien jy het 'n hele paar mooi fotos gelaai. Sodra ek kans het sal ek terug gaan en "comments" lewer daarop.
Groete en ook vir Loot,
Carl
Namibia
Title: Spotted Hyena 2Canon  7D
Spotted Hyena 2 (24)
Jakkals Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 187 W: 3 N: 587] (2813)
[Only registered members may post.] [Flat View] [Translate]
ThreadUsername Date
To Miss_Piggy: Spotted Hyena Jakkals Gold Star Critiquer/Gold Note Writer [C: 187 W: 3 N: 587] (2813)::2013-08-04 09:52