Hallo Neels,
Dis baie goed om weer van jou te hoor my vriend!! Dit gee my sommer weer moed vir fotografie. Hoekom was jy so lank weg van TN? Teenspoed ry my al van Mei maand af. Eers was dit brongitis wat ons hele winter vakansie af na jou wereld toe belemmer het, en die 23ste Augustus toe skeur ek die meniskus (kraakbeen) in my linker knieg. Na die operasie sit ek nog elke dag met pyn. Ek belowe jou dat al is dit die ideale geleentheid om aan my fotos te werk, sien ek nie kans daarvoor nie. Gelukkig het Annetjie toe vir ons 'n week by Ngwenya Lodge bespreek waar ons 10 km van die KNP (Krokkedilbrug) af is. Al voel ek nog nie lus vir die storie nie vertrek ons die 11de Oktober. Baie geluk met jou nuwe kamera, . . . net jammer dis 'n Nikon. Altyd gedink jy is 'n Canon man?
Baie groete,
Carl |
Namibia
 Spotted Hyena 2 (24) Jakkals
(2813) |